{"product_id":"bundel-al-vier-gidse","title":"Bundel — al vier gidse","description":"\u003cp\u003eAl vier die gidse in een: helmets, bande, lodges en die Wes-Kaapse roetes. R1 000 in plaas van R1 400 — jy spaar R400.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke gids is \u003cstrong\u003eeen lêer in Afrikaans\u003c\/strong\u003e, geskryf deur ryers wat self hierdie paaie ry. Jy laai dit af en dit bly joune — geen program om te installeer nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNá betaling kry jy een skakel na 'n bladsy met al vier gidse daarop. Geen zip-lêers nie. Die roetegids se tien weeklikse opdaterings verskyn op dieselfde bladsy — jy hoef nie elke week 'n nuwe e-pos te soek nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eElke aflaai dra jou naam en bestellingnommer op elke bladsy.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Proudly Meerkat","offers":[{"title":"Al vier gidse","offer_id":54258868027503,"sku":"PM-BUNDEL-01","price":1000.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"url":"https:\/\/winkel.proudlymeerkat.com\/products\/bundel-al-vier-gidse","provider":"Proudly Meerkat","version":"1.0","type":"link"}