Beste Lodges 2026
R 350.00
Plekke waar 'n bike veilig staan, die kos die moeite werd is, en die mense verstaan hoekom jy om 16:00 stof-bedek opdaag.
Ons het by hierdie plekke geslaap. Wat dit kos, waar jy kan parkeer, of daar 'n plek is om nat klere op te hang, en of die pad daarheen 'n grondpad is wat jou bagasie sal skud.
Niemand het betaal om in die gids te wees nie.
Een lêer, in Afrikaans.