Bundel — al vier gidse
R 1,000.00
Al vier die gidse in een: helmets, bande, lodges en die Wes-Kaapse roetes. R1 000 in plaas van R1 400 — jy spaar R400.
Elke gids is een lêer in Afrikaans, geskryf deur ryers wat self hierdie paaie ry. Jy laai dit af en dit bly joune — geen program om te installeer nie.
Ná betaling kry jy een skakel na 'n bladsy met al vier gidse daarop. Geen zip-lêers nie. Die roetegids se tien weeklikse opdaterings verskyn op dieselfde bladsy — jy hoef nie elke week 'n nuwe e-pos te soek nie.
Elke aflaai dra jou naam en bestellingnommer op elke bladsy.