Die Ryer se Kompas — Volledige Bundel
R 1,000.00
Al vier gidse in Die Ryer se Kompas in een PDF, met Begin Hier voor: 'n kort wegwyser wat wys hoe jy die vier saam as een beplanningstelsel gebruik.
- Begin Hier — 3 bladsye
- Tuinroete-uitgawe — 15 bladsye
- Verblyf Gids — 12 bladsye
- Pletterpet Gids — 10 bladsye
- Bande Uitgawe — 9 bladsye
Een Afrikaanse PDF van 49 bladsye, 1,6 MB, met bladwysers sodat jy reguit na elke gids spring. R1 000 in plaas van R1 400.
Nuwe roete-uitgawes wat later uitkom, is nie by die bundel ingesluit nie; hulle word apart verkoop.
Betaal met kaart of Instant EFT deur Payfast: die aflaaiskakel kom per e-pos sodra Payfast die betaling bevestig. Of kies Bank Deposit en betaal per EFT of bankdeposito; dan kom die skakel sodra die betaling reflekteer.