Roetes: Wes-Kaap Vol. 1

PDF
R 350.00

Roetes: Wes-Kaap Vol. 1

R 350.00
TitlePDF

Tien roetes deur die Wes-Kaap. Een nuwe roete elke week vir tien weke, en aan die einde die volledige gids as een PDF.

Elke roete: waar om te draai, waar om te tank, waar om te stop en te eet, en wat die pad regtig doen — nie wat 'n kaart sê nie.

Tien weke, dan is dit klaar. Ons belowe nie eindelose opdaterings nie.

Die opdaterings verskyn op jou permanente aflaaibladsy. Jy hoef nie elke week 'n e-pos te soek nie.

Een lêer, in Afrikaans.

You may also like