Beste Bande 2026

PDF
R 350.00

Beste Bande 2026

R 350.00
TitlePDF

Wat hou op grond, wat hou op teer, en wat kos 'n fortuin sonder om beter te wees.

Ons kyk na kilometers wat ons self ry — nie na 'n vervaardiger se blaadjie nie. Nat pad, grondpad, hoeveel jy uit 'n stel kry, en wat dit werklik hier kos.

Ons sê ook watter bande ons nie getoets het nie, en niemand het betaal om ingesluit te word nie.

Een lêer, in Afrikaans.

You may also like