Beste Helmets 2026

PDF
R 350.00

Beste Helmets 2026

R 350.00
TitlePDF

Ons het hierdie helmets gery, nie net daaroor gelees nie. Wat werk op 'n lang pad, wat raas te veel by 120, wat pas onder 'n bril, en wat jou nek pyn maak ná drie uur.

Elke helm se sertifisering staan daar. Suid-Afrikaanse wetgewing vra SABS/SANS — 'n helm met net 'n DOT-merk voldoen nie. Ons sê ook wat ons nie getoets het nie, en niemand het betaal om in hierdie gids te wees nie.

Dis ons keuses en wat ons ry. Nie "die veiligste" nie — daardie woord hoort nie in 'n gids nie.

Een lêer, in Afrikaans.

You may also like